Hierdie is ‘n baie kosbare boek wat baie lank gekoester kan word.
36 Bladsye met die volgende inhoud:
– Kosbare briefies vir mekaar
– ‘n Dag in die lewe van…
– Iets interessant oor…
– Kosbare familie herinneringe
– Kosbare vakansie herinneringe
– Belangrike datums
– Top 5 (verskeie onderwerpe)
– Spesiale oomblikke
– Verjaarsdae
– Familie stamboom
– Troeteldiere
– Kosbare sêgoed
– Familie byeenkoms
– ______ is by Jesus…
– Ek is dankbaar vir…
– Stories van ons lewens (gunsteling boeke)
– ______ se gunsteling resep
– ‘n Leë bladsy vir enige ekstras
Hierdie boek is KOSBAAR!
PDF om self te print.













Reviews
There are no reviews yet.