Monsters en Tellers Somme is ’n oulike Wiskunde hulpmiddel vir leerders van 5+ jaar.
Die boekie bevat 70+ optelsomme waar leerders tellers kan gebruik om die somme prakties uit te werk. Die kleurvolle monsterprente maak Wiskunde lekker, visueel en minder intimiderend vir jong leerders.
Ideaal vir:
- Graad R-2
- Oefening met optel
- Praktiese Wiskunde
- Oggendwerk of ekstra inoefening
- Tuis- of klaskamergebruik









Reviews
There are no reviews yet.