Hierdie pakket het 128 plakkate en bestaan uit die volgende temas:
1. Op die plaas
2. Troeteldiere
3. Wilde diere
4. Onder die see
5. In die ruimte
6. Lente
7. Somer
8. Beroepe
9. Kersfees
Elke tema het ongeveer 10 plakkate en is in PDF-formaat beskikbaar.
Hierdie prente mag nie vir ander doeleindes HERGEBRUIK word, VERKOOP word of VERSPREI word nie.
Lopende en handskrif alfabet flitskaarte
1-100 Flitskaarte
Getallelyn 0-50 - Kameelperd 2
Emosies - Kameelperd 2
Afrikaanse Plakkate - Hoofletters
Afrikaanse Plakkate - Leestekens
Afrikaanse Plakkate bundel
Leestekens en klanke plakkate 
















Reviews
There are no reviews yet.