Hierdie waardevolle bundel het 40 plakkate en die volgende konsepte is ingesluit:
– Massa
– Volume
– Tyd
– Breuke (halwes, kwarte, derdes, vyfdes)
– Teller en noemer
– Driehoeke (reghoekig, gelykhoekig, skerphoekig, stomphoekig, gelyksydig, gelykbenig, ongelyksydig)
– Reghoek
– Vierkant
– Hoeke (skerphoek, stomphoek, inspringende/reflekshoek, regte hoek, gestrekte hoek, omwenteling)
– 3D Vorms (kubus, reghoekige prisma, driehoekige prisma, keël, silinder, driehoekige piramide, vierkantige piramide, sfeer, hemisfeer)
– Vierhoeke (vlieër, reghoek, ruit)
– Desimale getalle
– Persentasie as breuke
– Persentasie
– Uitgebreide notasie
– Gemiddeld, modus en mediaan
– Breukemuur
– Maaltafels
– Deeltafels
– Sirkel (radius, middellyn, middelpunt)
– Veelvoude
– Ekwivalente breuke
– Priemgetalle
– Priemfaktore
Hierdie hulpmiddel mag onder geen omstandighede herverkoop word of versprei word nie.
PDF-formaat.












Reviews
There are no reviews yet.