Hierdie oulike boekie kan vanaf 18 maande gebruik word.
Stel alledaagse woorde aan die kind bekend deur die prente bymekaar te pas.
Die volgende kategorieë is ingesluit:
1. Kleure
2. Vorms
3. Op die plaas
4. Troeteldiere
5. Wilde diere
6. In die see
7. Vrugte
8. Groente
9. Lekkers
10. Vervoer
11. Speelgoed
PDF-formaat om self te print.
Ek ken 100 woorde
My 2-3 jaar PRET boekie 1
My 2-3 jaar PRET boekie 2
My 2-3 Jaar PRET boekie 3
My 2-3 Jaar PRET boekie 4
My groot woordeskat boek 












Reviews
There are no reviews yet.