72 Klankkaartjies – Spelpret vir Klein Denkers!
Hierdie stel van 72 kleurvolle klankkaartjies is spesiaal ontwerp vir seuns én meisies om die boustene van lees en spel baas te raak.
Elke kaart fokus op ’n spesifieke klank en is perfek vir flitskaarte, speletjies, klankherkenning en klankbou-oefeninge.
Gebruik dit in die klaskamer of by die huis om leer lekker en interaktief te maak!
-
Aantal: 72 kaartjies
-
Ouderdom: Graad R tot Graad 2
-
Doel: Om lees, klankbou en spelvaardighede te versterk
-
Vir: Onderwysers, ouers en sommer ekstra hulp
Women's Day bundle FREEBIE
30 Days Spring sensory play activities
Dividers
Begin klankies
Getalle tot 20 en alfabet potlode 












Reviews
There are no reviews yet.