Hierdie pakket sluit 10 stelle kleurvolle plakkate in:
1. Basiese leestekens plakkate
2. Basiese antonieme plakkate
3. Basiese sinonieme plakkate
4. Basiese hoofletters plakkate
5. Basiese homofone plakkate
6. Basiese homonieme plakkate
7. Basiese tydsvorme plakkate
8. Basiese dieregeluide plakkate
9. Basiese versamelname plakkate
10. Basiese saamgestelde woorde plakkate
PDF-formaat
Hierdie produk mag onder geen omstandighede herverkoop of versprei word nie.
Reviews
There are no reviews yet.