Die 10 Gebooie (Drukbare Boekie)
Stel jong kinders bekend aan die Tien Gebooie met hierdie eenvoudige, kindervriendelike boekie.
Ontwerp vir ouderdomme 4 jaar en ouer. Gebruik hierdie hulpmiddel met sy eenvoudige en duidelike prente om belangrike waardes soos liefde, respek, eerlikheid en vriendelikheid aan te leer.
Die boekie sluit ’n kleur weergawe sowel as ’n swart en wit weergawe in wat kinders self kan inkleur, sodat leer terselfdertyd ’n kreatiewe en interaktiewe ervaring word.
Perfek vir gebruik by die huis, Sondagskool of in die klaskamer.
Graad 3 Kwartaal 3 pakket
500 Spelwoorde
Graad 3 Ondersteuning boekie WISKUNDE
Graad 3 Ondersteuning boekie TAAL
Grade 3 Extra help book - Language
500 Spelling words
Graad R-bundel
Graad RRR - Bundel
My Graad RRR-boekie 














Reviews
There are no reviews yet.