Hierdie waardevolle boekie het 48 bladsye. Elke bladsy is in 5 afdelings verdeel om 5 dae se Hoofrekene werkies te dek.
Daar is 44 weke se werkvelle – genoeg vir 220 dae.
Die volgende Wiskundige konsepte word behandel:
– Tel die kolle en omkring die regte getal
– Pas getalsimbole by getalname
– Groot en klein
– Optel- en aftreksomme
– Voor, middel, na
– Rangskik van groot na klein
– Rangskik van klein na groot
– Getallelyne
– Getalsimbole
– Getalname
– 1 en 2 meer
– 1 en 2 minder
– Getalkombinasies
– Omkring die grootste en kleinste voorwerpe / getalle
– Verdubbel
– Halveer
Hierdie hulpmiddel mag onder geen omstandighede herverkoop word of versprei word nie.
PDF-formaat
Reviews
There are no reviews yet.