Met die hulp van Zandri Grimbeek – Geregistreerde Berader, is Clever Wolfee besig om ‘n reeks Sielkunde hulpmiddels te ontwerp.
Hierdie boekie is waardevol vir alle ouers wat kinders in die koshuis het of ‘n kind het wat koshuis toe moet gaan.
Die boekie dek alle emosies wat gepaard gaan met koshuis lewe, die hantering daarvan met oulike stories om dit verstaanbaar te maak vir jou kind. Verder fokus dit op PRAKTIESE aktiwiteite om jou kind gereed te kry vir die nuwe verandering.
Die Koshuisbrakkie fokus verder op wenke aan ouers met die oorgang.
Hierdie waardevolle boekie het 37 bladsye.
Hierdie hulpmiddel mag onder geen omstandighede herverkoop word of versprei word nie.
PDF-formaat.
Maak jou brein wakker aktiwiteite
My klanke leesboekie 














Cherine Diedericks (verified owner) –
A True Gem for Moms and Kids in Swaziland! 🌟
I just have to share how absolutely amazing Clever Wolfie’s products are! From their clever designs to the high quality of each item, it’s clear that everything is made with care and purpose. As a mom in Swaziland, I am beyond grateful to have access to their products – they’ve made life so much easier, especially with kids in the hostel (koshuis).
Thank you, Clever Wolfie, for making such thoughtful, helpful products. You’re making a difference, not just in big cities, but right here in Swaziland too