Hierdie boekie het 7 plakkate in.
Die volgende voorsetsels is op die plakkate : links, regs, bo, onder, voor, agter, in.
Hoe kan voorsetsels die leerder se taal bevorder?
Dit is belangrik vir kinders om voorsetsels te verstaan sodat hulle instruksies korrek kan uitvoer.
Dit is verder belangrik vir hulle om voorsetsels korrek te gebruik sodat hulle ‘n boodskap
korrek kan oordra.
PDF-formaat.
Lopende en handskrif alfabet flitskaarte
1-100 Flitskaarte
Getallelyn 0-50 - Kameelperd 2
Emosies - Kameelperd 2
Afrikaanse Plakkate - Hoofletters
Afrikaanse Plakkate - Leestekens
Afrikaanse Plakkate bundel
Leestekens en klanke plakkate
Wiskunde plakkate bundel 










Reviews
There are no reviews yet.