Hierdie klastema is ons TROTS en het soveel vreugde verskaf om te ontwerp!
Die volgende plakkate is ingesluit:
- Aanhalings
- Alfabet vlaggies
Bevestiging - Deeltafels en Maaltafels
- Getalkaart
- Goeie maniere
- Klasreëls
- Kleurkaart en vorms 2D en 3D
- Leestekens plakkate
- Lopende skrif vlaggies
- Maande en dae
- My lyfie
- 5 naamkaartjies
- 9 leë template vir opskrifte, voorblaaie
- Sonnestelsel
- Telblok 1–100, tel in 2, 3, 4, 5, 10
- Verjaarsdagkalender
- Weer plakkate
- Welkom bord
- Wêreldkaart
- Wiskunde simbole
- Woordsoorte plakkate
Alles in in PDF-formaat beskikbaar om self uit te druk. Die groottes van die plakkate wissel tussen A3 en A4.
Hierdie tema mag onder geen omstandighede herverkoop of versprei word nie.











Reviews
There are no reviews yet.