Hierdie hulpmiddels mag onder geen omstandighede herverkoop of versprei word nie.
PDF-formaat en 100 Png’s in ‘n Zip-folder.
R40,00 VAT inc
Notice: All resources are only available in digital format and downloadable after purchase.
Kennisgewing: Alle hulpmiddels is slegs in digitale formaat beskikbaar en kan na aankope afgelaai word.
Hierdie hulpmiddels mag onder geen omstandighede herverkoop of versprei word nie.
PDF-formaat en 100 Png’s in ‘n Zip-folder.
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Sielkunde
Stories & Aktiwiteite
Stories & Aktiwiteite
Ciska Eloff (verified owner) –
Dis pragtig, dit gaan die mooiste voorblaaie maak.
Veronique Smith (verified owner) –
Kan absoluut nie wag om die voorblaaie in my klas te gebruik nie!♡
Soveel liefde en aandag hier in!
Myrtle van Schalkwyk (verified owner) –
Dis regtig oulik. Ek kan regtig Clever Wolfee vir elke mamma en juffrou aanbeveel.
Leandre Botha (verified owner) –
Altyd die oulikste Produkte! Nie net ek as Mamma is mal oor dit nie,die kinders hou net so baie van dit!
Baie dankie Clever Wolfee!!