Hierdie waardevolle boekie het 20 bladsye en behandel digitale- en analooghorlosies.
Daar is verskeie oefeninge om hierdie 2 konsepte behoorlik te oefen.
Die volledige memorandum is ingesluit in ‘n aparte boekie.
Hierdie hulpmiddel mag onder geen omstandighede herverkoop word of versprei word nie.
PDF-formaat.
Ek doen dit só - Boekie 5 - Skommel sinne
Ek doen dit só - Boekie 7 - Alfabet sinne
Ek doen dit só - Boekie 9 - My luister en doen boekie
Begin klankies
Eind klankies
Klank dit
Skommel sinne Graad 1
Skommel woorde Graad 1 












Reviews
There are no reviews yet.