Hierdie tafelkalender is in A3 ontwerp, maar kan in enige grootte gedruk word.
Januarie tot Desember.
Daar is ook plek om verjaarsdae in te skryf en notas te maak.
In die pakket is ook ‘n verjaarsdagkalender (12 bladsye) in A4 ontwerp om al daardie belangrike datums vas te vang.
Clever Wolfee is trots op KWALITEIT werk!
Dividers
Women's Day bundle FREEBIE 










Reviews
There are no reviews yet.