Hierdie boekie bevat al die kleinletters, hoofletters en getalle vanaf 0-9.
62 Bladsye.
Wees kreatief en oefen daardie noodsaaklike fynmotoriese spiere deur knopies, klippies, smarties, jellybeans op die letters en getalle te pak. Dit kan ook geverf word, ingekleur word en daar kan selfs met klei die letters en getalle gevorm word.
Die moontlikhede is eindeloos. ‘n Baie lekker boekie!
Graad R-bundel
30 Dae se sensoriese aktiwiteite vir Lente 












Gerda-mari Fouché –
Baie lekker aktiwiteite saam met ons Gr R dogter. Lekker inskerpmiddel van wat hulle by die skool leer.