Met die hulp van Liezel Mc Duling Spraak-Taalterapeut het Clever Wolfee ‘n hele reeks Spraak-Taalterapie hulpmiddels ontwerp.
Hierdie hulpbron is slegs vir leerders wat reeds die klank kan uitspreek, maar dit nog moet oefen in woorde.
As die leerder nog nie die klank alleen kan uitspreek nie, moet ‘n spraakterapeut eers gekontak word.
Hierdie boekie het 10 Bladsye.
Ouderdomme:
/k/-klank: Vanaf 2 jaar
/l/-klank: Vanaf 3 jaar
/s/-klank: Vanaf 4 jaar
/r/-klank: Vanaf 5 jaar
Hierdie hulpmiddel mag onder geen omstandighede herverkoop word of versprei word nie.
PDF-formaat.
Ek ken 100 woorde
My 2-3 jaar PRET boekie 1
My groot woordeskat boek
Pas dit bymekaar
Rygkaarte
My 2-3 jaar PRET boekie 2
My 2-3 Jaar PRET boekie 3
My 2-3 Jaar PRET boekie 4 









Reviews
There are no reviews yet.