𝐇𝐨𝐞𝐤𝐨𝐦 𝐢𝐬 𝐝𝐢𝐭 𝐛𝐞𝐥𝐚𝐧𝐠𝐫𝐢𝐤 𝐯𝐢𝐫 ‘𝐧 𝐤𝐢𝐧𝐝 𝐨𝐦 𝐬𝐲/𝐡𝐚𝐚𝐫 𝐞𝐦𝐨𝐬𝐢𝐞𝐬 𝐭𝐞 𝐬𝐞𝐥𝐟 𝐫𝐞𝐠𝐮𝐥𝐞𝐞𝐫?
– Hierdie vaardigheid is noodsaaklik vir volwassenes, waar emosionele selfregulering help om 𝐰𝐞𝐫𝐤𝐬- 𝐞𝐧 𝐩𝐞𝐫𝐬𝐨𝐨𝐧𝐥𝐢𝐤𝐞 𝐮𝐢𝐭𝐝𝐚𝐠𝐢𝐧𝐠𝐬 𝐭𝐞 𝐡𝐚𝐧𝐭𝐞𝐞𝐫.
Hierdie waardevolle hulpmiddel sluit emosiekaarte in vir die motor (sodra jy jou kind by die skool oplaai), kaarte vir op die yskas, hulp met die hantering van emosies en nog meer!
Hierdie hulpmiddels mag onder geen omstandighede herverkoop of versprei word nie.
PDF-formaat.









Ciska Eloff (verified owner) –
Dis pragtig en gaan baie help met my kinders.
Veronica –
Dis nou n baie oulik een. My dogtertjie gaan so baie baat hier deur. Dankie baie.