‘n Pragtige klastema vol oulike skapies.
+- 160 digitale plakkate vir hierdie tema. Dit sluit die volgende in:
2D- en 3D-vorms (19 plakkate)
Alfabet (26 plakkate)
Alfabet vlaggies (26 plakkate)
Lopende skrif vlaggies (26 plakkate)
Dae van die week (7 plakkate)
Maande van die jaar (12 plakkate)
10 Klasreëls (7 plakkate)
Aanhalings (5 plakkate)
Getalle vlaggies (1-20)
Kleure (11 plakkate)
Naam etikette (seun en meisie naamkaartjie)
Verjaarsdagkalender (12 plakkate)
Weerkaart
Welkom plakkaat
Seisoene (4 plakkate)
Voorblaaie (5 plakkate)
Top 10 plakkaat (1 plakkaat)
Opskrif: rooster
Opskrif: klasleiers
My skoolgereedheid boekie
Plaas: Skapies 2 Klastema - Kleuterskool 










Marita –
Hierdie tema het my klas pragtig gemaak. Die kinders geniet dit ook baie!