“Soek die 2D Vorms” is ’n oulike, interaktiewe werkboek wat jong leerders help om verskillende 2D vorms te herken, identifiseer en onderskei. Hierdie hulpmiddel bevat eenvoudige “soek en inkleur” aktiwiteite waar kinders spesifieke vorms moet soek, inkleur en tel.
Soek die 2D vorms
Rated 4.88 out of 5 based on 16 customer ratings
(16 customer reviews)
R20,00 VAT inc
Categories: 5-6 Jaar, Afrikaans, Ekstra Hulp (Gr1), Graad 1
Notice: All resources are only available in digital format and downloadable after purchase.
Kennisgewing: Alle hulpmiddels is slegs in digitale formaat beskikbaar en kan na aankope afgelaai word.
16 reviews for Soek die 2D vorms
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Related products
Stories & Aktiwiteite
R30,00 VAT inc
Stories & Aktiwiteite
R30,00 VAT inc
Werkboekies
Rated 4.5 out of 5
R85,00
Stories & Aktiwiteite
R30,00 VAT inc
Stories & Aktiwiteite
R30,00 VAT inc










hofmeyrch@gmail.com (verified owner) –
Dit is ‘n baie oulike boek en my dogter het dit baie geniet.
Karin Kleynhans (verified owner) –
Dit was gisteraand se hoogte punt van in ons huis
BiancaG (verified owner) –
Die is ‘n baie lekker hulpbron. Ek en my seuntjie is mal oor julle goedjies.
Baie dankie vir dit wat julle doen om ons klein mensies te help leër
Nadia De Jager (verified owner) –
Die boekie werk wonderlik wanneer ek my kinders leer oor vorms. Hulle leer ook van getalle wanneer hulle die vorms moet tel.
Chantal Spies (verified owner) –
Hierdie is so oulike boekie. My seuntjie is 4 jaar oud en hy geniet elke oomblik om sy Clever Wolfee werkies te doen.
Nadia Van der Westhuizen (verified owner) –
Baie oulike hulpmiddel. Boetie boud soek nou orals waar ons gaan net vorms.
jacqueline.smith1995@gmail.com (verified owner) –
Hierdie is n baie oulike hulp middel en ek kan nie wag om dit saam my meisiekind te doen nie.
Chevon De bruyn (verified owner) –
Baie oulike boekie ek sal dit gebruik vir vaslegging met my graad 1 klas van hulle sukkel so nou en dn nog om die vorms te herken… Dit kan hulle ook help met tel
Amanda Burger (verified owner) –
Baie dankie vir al die hulpmiddels wat jy tot ons beskikking stel. Dit maak leer soveel makliker.
Lizann Wolhuter (verified owner) –
Al Clever Wolfee se produkte is baie oulik en dit help my kinders so baie. Hierdie een is beslis geen uitsondering nie.
dominique.jacobsohn69 (verified owner) –
Awesome. Dankie. Jammer ek het vorige 2 gemis. Sien uit na volgendes. My kids love julle goedjies. Dankie
Delia Bester (verified owner) –
Lekker maklike manier om 2D vorms bekend te stel
marisafourie@afrihost.co.za (verified owner) –
My kinders geniet dit
Anneke Du Preez (verified owner) –
Baie oulike aktiwiteite. My 2 jarige het die forms geniet.
Suretta (verified owner) –
Ek is baie bly vir hierdie boekie my leerders geniet dit alreeds baie dankie
Estelle Beukman (verified owner) –
Baie goeie hulpmiddel vir vaslegging van vorms. Baie dankie.