Met die hulp van Zandri Grimbeek – Geregistreerde Berader, is Clever Wolfee besig om ‘n reeks Sielkunde hulpmiddels te ontwerp.
Terwyl Bennie besig was om sy prentjie te teken, het hy die ander maats in die klas ontmoet. Van die maatjies was ook nuut in sy klas en het presies soos Bennie gevoel. Ander was al ‘n rukkie in die nuwe skool.
Alhoewel Bennie aan die begin van die oggend bang en onseker was,
het sy dag geëindig in baie pret en lag. Skool is ‘n lekker plek en hy kan nie wag om die volgende dag weer skool toe te gaan nie.
Hierdie waardevolle boekie het 35 bladsye en behels die volgende:
1. Oulike stories oor kinders se emosies en gevoelens oor hulle eerste skooldag.
2. Drie praktiese aktiwiteite om ‘n kind se eerste skooldag te vergemaklik.
3. Die volgende emosies word behandel: verward, bang, hartseer, skaam.
4. Elke emosie het ‘n kort storie om die emosie te verduidelik en hoe om dit te hanteer.
5. 14 Wenke vir ouers met ‘n kind wat na ‘n nuwe skool gaan.
Hierdie hulpmiddel mag onder geen omstandighede herverkoop word of versprei word nie.
PDF-formaat.















Reviews
There are no reviews yet.