Hierdie boekie bevat 10 oulike en basiese resepte wat kinders by die huis kan maak.
Resepte sluit in:
1. Franse roosterbrood (French toast)
2. Roereier
3. Koffie
4. Toebroodjie
5. Nesquik
6. Jellie
7. Warm Sjokolade
8. Mikrogolfoond Malvalekkerkoekies (S’mores)
9. “Coke float”
10. Maklike yskastert.
Bestanddele en metodes ingesluit.
Hierdie hulpmiddel mag onder geen omstandighede herverkoop of versprei word nie.
PDF-Formaat
Bou `n dier
Die storie van Paasfees
Dit is herfs
Ek oefen geluide
Klei getalkaarte
Knipkaarte
Kleure plakkate
Kosblikbriefies vir Valentynsdag
Leer om emosies self te reguleer
Maak jou brein wakker aktiwiteite
My klei aktiwiteite boekie 














Natalie –
Vrek oulik!
Gerna (verified owner) –
Baie oulike resepte boekie.
Nadia Greyvensteyn (verified owner) –
Baie oulik!
Chrisna –
Baie oulik.